Laerskoolkoshuis • Primary School Hostel

terug na koshuistuisblad
SEUNSKOSHUIS
SENIORS
 DOGTERSKOSHUIS
SENIORS
BOODSKAP VAN DIE HUISMOEDER

Welkom terug aan die ou leerders en 'n hartlike welkom aan die nuwe leerders.  Hoop die vakansie was rustig en die feestyd opwindend en het aan almal se verwagtinge voldoen.  Hoop hierdie jaar gaan baie opwindend en baie gelukkige tye meebring. 
 
Die  Koshuislewe?
 
Klokke, reëls, vaste onverbreekbare studietye!     
Gedeelde badkamers, geen eie kamers nie.  Neem deel, ons waarborg die herrinnering sal van onskatbare waarde wees. Dit maak die koshuislewe sooooo interresant en verbreed horisonne.  'n Kamermaat, kattekwaad in 'n kits, kameraadskap, vriendskappe lewenslank, word gebou.

Should you have any further enquiries, you are most welcome to contact us at the following number:    

HUISMOEDER                                                      Me Doreen Fourie
Sel nr   :        072 141 0787
e-pos   :        cornelfourie@mweb.co.za
 
  
 
  1. Managing Director
  2. Managing Director
  3. Managing Director
  4. Managing Director
  5. Managing Director
  6. Managing Director
  7. Managing Director