Oudtshoorn High School

FUNCTIONS • SPESIALE GELEENTHEDE

Musiekaand |Mnr. & Mej. Struisie | OHSCAS | Prysuitdeling

MATRIEKAFSKEIDFOTO'S 2016

Musiekaand

Ons musieksterre

Struisies hou elke jaar in Augustus 'n heerlike semi-formele Musiekaand met 'n aansit-ete. Die koor vermaak ons dan met 'n fantasiese uitvoering van hul nuutste reportoire. Ons skool se leerders blink ook uit in verskeie musiekitems - jaarliks 'n gewilde aand op ons skoolkalender.

Mnr. & Mej.
Struisie

OHSCAS 
Elke jaar bied die graad 11-groep die OHSCAS aan waar ons eie leerders vereer word op die verhoog.
Struisies Oudtshoorn High School